• Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

  • Sep 26 2024
  • Length: 36 mins
  • Podcast

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

  • Summary

  • President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het kwessies soos landelike veiligheid, vervalle infrastruktuur, noodsaaklikheid van betrokkenheid in sy praatjie bespreek.

    Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het.

    Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

    Show More Show Less

What listeners say about Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.