• Episode 182: Ronel Bezuidenhout

  • Aug 27 2024
  • Length: 1 hr and 9 mins
  • Podcast

Episode 182: Ronel Bezuidenhout

  • Summary

  • Entrepreneurskap verg baie verskillende eienskappe, maar bowenal verg dit die vermoë om ’n geleentheid raak te sien, ongeag waar die geleentheid is.

    Ronel Bezuidenhout het so ’n geleentheid raakgesien in die gasvryheidsektor en dit met albei hande aangegryp. In 2001 het sy Capital Hotel Skool se deure oopgemaak, ’n tersiêre instansie wat gasvryheidsbestuur kursusse aanbied.

    EK gesels met Ronel oor hoe sy die skool begin het, watter kursusse hulle vandag aanbied, die belangrikheid van ondervinding terwyl mens studeer, en hoe om suksesvol te wees in die gasvryheidsektor.

    Show More Show Less

What listeners say about Episode 182: Ronel Bezuidenhout

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.