• Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders

  • Nov 3 2023
  • Length: 44 mins
  • Podcast

Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders

  • Summary

  • "Wat is veerkragtigheid en hoe ontwikkel dit by kinders? Volgens Jeanri Visagie, 'n leerbestuurder by die MOS-inisiatief, is dit die vermoë om voorwaarts te beweeg te midde van moeilike en negatiewe uitdagings. Alhoewel dit nie 'n aangebore eienskap is nie, is dit 'n kwaliteit wat beslis aangeleer kan word.

    Dr. Marcel Hatting, 'n besigheidseienaar en besturende vennoot by 'n konsultasiehuis, gesels oor verskeie soorte sones by kinders, insluitend stres- en uitbrandingsones. Dit is van uiterste belang dat kinders 'n gesonde en gebalanseerde lewe lei om te floreer.

    En as ouers nie kinders self die lewe se wedloop laat hardloop nie, berei ons hulle nie behoorlik vir sukses voor nie.”

    Show More Show Less

What listeners say about Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.