Stormkind [Storm Child]
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $16.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Joanie Combrink
-
By:
-
Riana Scheepers
About this listen
Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so ’n stormnag ontmoet Jana vir !X’uri - ’n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net ’n velletjie om haar heupe en ’n wit stringetjie krale om haar nek. !X’uri kom uit ’n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X’uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is ’n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans.
Please note: This audiobok is in Afrikaans.
©2018 Riana Scheepers (P)2019 TafelbergWhat listeners say about Stormkind [Storm Child]
Average Customer RatingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
- Anonymous User
- 23-12-2020
Roerend
Ek kon dit nie stop nie. Het my siel geraak. Erg menslik, trots Afrikaans. Ons mense se verstaan.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 08-11-2023
So, so mooi
Die woorde vorm ‘n tappiserie van stories en beelde. Dit verweef die essensie van die wat voor ons op die aarde geloop het, hulle wysheid en kennis met die verwondering en oop gemoed van die jeug, wat nie probeer verklaar nie, maar net ervaar.
‘n pragtige storie, en so mooi voorgelees dat die karakters lewend geword het vir my.
Kon dit nie “neersit” nie!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!