Stella se dogters [Stella's Daughters]
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $25.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Sanett Oosthuizen
-
By:
-
Helene de Kock
About this listen
Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters—en hulle het probleme.
Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie.
Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het.
Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.
Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, ’n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, ’n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer.
Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.
Maar die lewe het ’n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2022 Penguin Random House South Africa (P)2022 Penguin Random House South AfricaWhat listeners say about Stella se dogters [Stella's Daughters]
Average Customer RatingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Liana
- 24-06-2024
Hard to listen to a good story
Dit is so moeilik om na te luister, dis asof ek in 'n graad 1 klas sit met 'n juffrou wat alles oor spreuk inplaas van siel in die storie sit. Ek kan nie verder as halfpad kom nie.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Rika
- 18-08-2022
Too many made-up words
The story line good, but too many English words that was twisted to be a pretend Afrikaans word, especially if there are already a perfectly good recognised Afrikaans word that could be used. The narrator also read large parts as if it is a poem instead of a conversation.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 29-08-2023
sprakeloos, teleurgesteld
Ek het hard probeer maar hierdie storie Klink so hol soos ' n blik emmer. Geen siel nie. Kon nie halfpad kom nie
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!