Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva]
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $26.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Nicole Holm
-
By:
-
Sophia Kapp
About this listen
Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2016 LAPA Publishers (P)2022 LAPA PublishersWhat listeners say about Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva]
Average Customer RatingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Mariette de Meyer
- 15-06-2022
Prettige skrywer gemeng met ‘n talentvolle leser.
Nie net is hierdie boek goed geskryf nie, maar fantasties voorgelees ook. Ekt die oulike skryfstyl en grappies baie geniet. Die skrywer het dit maklik gemaak om deel te word vd hoofkarakter se lewe. Hierdie boek is defnitief ‘n moet!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!