Try free for 30 days
-
Die dood van 'n goeie vrou [The Death of a Good Woman]
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 19 mins
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $26.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Publisher's Summary
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? Die dood van 'n goeie vrou het 'n storielyn wat die slimste leser sal fnuik.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
What listeners say about Die dood van 'n goeie vrou [The Death of a Good Woman]
Average Customer RatingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Bauke Snyman
- 10-12-2022
Briljante voorlesing
Die hoofkarakter, Ella, in hierdie verhaal is hoogs irriterend. Ongelukkig om die miskenning van vroue in die polisiemag te ontbloot, het die skrywer ironies die karakter in die cliché van ‘irrationeel en emsioneel’ geskryf. Die boek het ook ‘n gebrek aan ‘n sterk spanningslyn en baie van die storielyne word nie opgelos of ontwikkel nie - dit word net gebruik om die leser te verwar. Susanne Beyers is briljant!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!